Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindrym
eindrym [boodskap #145814] Wo, 10 Julie 2024 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindrym
Afbreking: eind•rym
Samestelling: eind + rym


Selfstandige naamwoord: eindrym
Meervoud:

Betekenis:
• Die laaste woord van die versreëls rym (maar nie noodwendig in elke versreël nie).

Gebruik:
• Die gedig gebruik beginrym en nie eindrym nie.

Wisselvorm:
• endrym

Hiperoniem:
• volrym

Verwant:
• beginrym
• binnerym

Vertaling:
Engels: end rhyme
Nederlands: eindrijm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beginrym
Volgende onderwerp: volrym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 21:01:19 MGT 2024