Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » openingseremonie
openingseremonie [boodskap #145805] Di, 09 Julie 2024 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
openingseremonie
Afbreking: o•pe•ning•se•re•mo•nie
Samestelling: opening + seremonie


Selfstandige naamwoord: openingseremonie
Meervoud: openingseremonies

Betekenis:
• 'n Plegtigheid waartydens 'n geleentheid geopen word.

Gebruik:
• Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie van die Olimpiese Spele aangesteek.

Antoniem:
• afsluitingseremonie
• sluitingseremonie

Vertaling:
Engels: opening ceremony
Nederlands: openingsceremonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskadu
Volgende onderwerp: teenargument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 23:19:06 MGT 2024