Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemanierd
gemanierd [boodskap #145784] Vr, 05 Julie 2024 10:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19530
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemanierd
Afbreking: ge•ma•nierd
Samestelling: ge- + manier +-d


Byvoeglike naamwoord: gemanierd
Attributief: gemanierde

Betekenis:
• Met goeie maniere. Wat hom/haar goed gedra.

Gebruik:
• Almal was vriendelik en gemanierd.

Sinoniem:
• behulpsaam
• beleefd
• berispelik
• beskaaf
• fatsoenlik
• gekunsteld
• onberispelik
• wellewend
• welopgevoed

Antoniem:
• ongemanierd

Hiponiem:
• sleggemanierd
• welgemanierd

Afgelei:
• gemanierdheid

Vertaling:
Engels: polite, behaved, mannered
Nederlands: gemanierd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 10:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beduiweld
Volgende onderwerp: opkrul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 11:23:31 MGT 2024