Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsnytyd
afsnytyd [boodskap #145773] Wo, 03 Julie 2024 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsnytyd
Afbreking: af•sny•tyd
Samestelling: afsny + tyd


Selfstandige naamwoord: afsnytyd
Meervoud: afsnytye

Betekenis:
• Die tyd waarteen iets klaar moet wees.

Gebruik:
• Werkopdragte wat ná die afsnytyd ontvang word sal nie gemerk word nie.

Sinoniem:
• sluitingstyd

Vertaling:
Engels: cut off time
Nederlands: sluitingstijdstip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identiteitsdiefstal
Volgende onderwerp: opgawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:08:37 MGT 2024