Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » identiteitsdiefstal
identiteitsdiefstal [boodskap #145772] Wo, 03 Julie 2024 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
identiteitsdiefstal
Afbreking: i•den•ti•teits•dief•stal
Samestelling: identiteit + -s- + diefstal


Selfstandige naamwoord: identiteitsdiefstal
Meervoud: identiteitsdiefstalle

Betekenis:
• Die diefstal van iemand se identiteit (persoonlike data) met die doel om bedrog te pleeg.

Gebruik:
• Die grootste probleem met identiteitsdiefstal is dat slagoffers meestal eers maande ná die diefstal daarvan uitvind.

Vertaling:
Engels: identity theft
Nederlands: identiteitsdiefstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastingopgawe
Volgende onderwerp: afsnytyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:42:02 MGT 2024