Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingopgawe
belastingopgawe [boodskap #145771] Wo, 03 Julie 2024 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingopgawe
Afbreking: be•las•ting•op•ga•we
Samestelling: belasting + opgawe


Selfstandige naamwoord: belastingopgawe
Meervoud: belastingopgawes

Betekenis:
• 'n Opgawe/ verklaring van belasbare inkomste.

Gebruik:
• Jy moet 'n belastingopgawe indien sodat die inkomstediens kan bepaal of jy meer belasting moet betaal of 'n terugbetaling moet kry.

Afgelei:
• inkomstebelastingopgawe

Vertaling:
Engels: tax return, tax declaration
Nederlands: belastingopgave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klipperig
Volgende onderwerp: identiteitsdiefstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:02:09 MGT 2024