Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofsweep
hoofsweep [boodskap #145766] Di, 02 Julie 2024 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofsweep
Afbreking: hoof•sweep
Samestelling: hoof + sweep


Selfstandige naamwoord: hoofsweep
Meervoud: hoofswepe

Betekenis:
• 'n Parlementslid wat sorg dat sy party se lede tot orde geroep word en by stemmings teenwoordig is.

Gebruik:
• Dr. Corné Mulder, LP en hoofsweep van die VF Plus het die Afrikaner Verklaring onderteken.

Vertaling:
Engels: chief whip, main whip
Nederlands: hoofdzweep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versteur
Volgende onderwerp: fluit-fluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 10:43:19 MGT 2024