Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelukbringer
gelukbringer [boodskap #145752] Ma, 01 Julie 2024 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelukbringer
Afbreking: ge•luk•brin•ger
Samestelling: geluk + bringer


Selfstandige naamwoord: gelukbringer
Meervoud: gelukbringers
Verkleinwoord: gelukbringertjie
Meervoud van verkleining: gelukbringertjies

Betekenis:
• Iets wat aan 'n mens geluk en voorspoed bring (gevaar en teenspoed weghou).

Gebruik:
• Die Springbokke se gelukbringer is 'n springbok met die naam "Bokkie".

Sinoniem:
• amulet
• maskot
• talisman

Vertaling:
Engels: good luck charm; mascot
Nederlands: geluksbrenger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: registrasienommer
Volgende onderwerp: staatmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 08:21:58 MGT 2024