Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Uruguay
Uruguay [boodskap #145715] Do, 27 Junie 2024 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaar van Uruguay.
Kaar van Uruguay.
Uruguay se vlag.
Uruguay se vlag.
Uruguay
Afbreking: U•ru•guay


Pleknaam: Uruguay

Betekenis:
• Klein landjie in Suid-Amerika, amptelik die Republiek Oos van die Uruguay.

Gebruik:
Uruguay se hoofstad is Montevideo en die land word deur Brasilië en Argentinië begrens.

Afgelei:
• Uruguaan
• Uruguaans

Vertaling:
Engels: Uruguay
Nederlands: Uruguay

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Georgië
Volgende onderwerp: strafdoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 07:00:30 MGT 2024