Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laatontbyt
laatontbyt [boodskap #145705] Wo, 26 Junie 2024 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laatontbyt
Afbreking: laat•ont•byt
Samestelling: laat + ontbyt


Selfstandige naamwoord: laatontbyt
Meervoud: laatontbyte
Verkleinwoord: laatontbytjie
Meervoud van verkleining: laatontbytjies

Betekenis:
• 'n Ontbyt wat laat in die oggend (tussen 10:00 en middagete) bedien word.

Gebruik:
• Ons gaan Sondag 'n laatontbyt op die stoep eet.

Sinoniem:
• laatoggendmaaltyd
• noenbyt
• noenontbyt

Verwant:
• noenmaal

Vertaling:
Engels: brunch
Nederlands: brunch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgrawe
Volgende onderwerp: soja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 07:03:03 MGT 2024