Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstewig
verstewig [boodskap #145694] Wo, 26 Junie 2024 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstewig
Afbreking: ver•ste•wig
Samestelling: ver- + stewig


Werkwoord: verstewig
Verlede tyd: het verstewig

Betekenis:
• Om sterker en stewiger te word.

Gebruik:
• Die Rand het na die aankondiging verstewig, maar intussen weer begin terugsak.

Sinoniem:
• fortifiseer
• stabiliseer
• konsolideer
• versterk

Antoniem:
• verswak

Afgelei:
• verstewiging

Vertaling:
Engels: to strengthen, reinforce, consolidate, solidify
Nederlands: verstevigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugsak
Volgende onderwerp: fortifiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:00:51 MGT 2024