Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugsak
terugsak [boodskap #145693] Wo, 26 Junie 2024 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugsak
Afbreking: te•rug•sak
Samestelling: terug + sak


Werkwoord: sak terug, terugsak
Verlede tyd: het teruggesak

Betekenis:
• Om weer laer te beweeg.

Gebruik:
• Die Rand het ná die aankondiging verstewig, maar het intussen weer terugsak.

Sinoniem:
• agteruitgaan
• daal
• slink
• teruggly
• terugtrek
• terugval
• uitsak

Afgelei:
• terugsakking

Vertaling:
Engels: to pull back, slip back, sink back
Nederlands: terugzakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwoord
Volgende onderwerp: verstewig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:18:39 MGT 2024