Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikotrofies
mikotrofies [boodskap #145678] Ma, 24 Junie 2024 06:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19454
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mikotrofies
Afbreking: mi•ko•tro•fies
Samestelling: miko- + trofies


Byvoeglike naamwoord: mikotrofies
Attributief: mikotrofiese

Betekenis:
• Betreffende plante wat in simbiose met swamme in die grond (die mikorisa) leef.

Gebruik:
• 'n Mens kan aan die plant se wortels sien dat hy mikotrofies is.

Afgelei:
• holomikotrofies

Vertaling:
Engels: mycotrophic
Nederlands: mycotroof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swam
Volgende onderwerp: trofies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 11:13:32 MGT 2024