Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » danksegging
danksegging [boodskap #145672] So, 23 Junie 2024 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
danksegging
Afbreking: dank•seg•ging
Samestelling: dank + segging


Selfstandige naamwoord: danksegging
Meervoud: danksegginge, dankseggings
Verkleinwoord: danksegginkie
Meervoud van verkleining: danksegginkies

Betekenis:
• 'n Uiting van dank. Die handeling van dankie sê.

Gebruik:
• Laat gebede opstyg en danksegging altyd in die huis van die Here gehoor word.

Sinoniem:
• bedanking
• dankbetuiging
• eucharistie

Afgelei:
• dankseggingsdiens
• dankseggingsete
• dankseggingsfees

Vertaling:
Engels: thanksgiving
Nederlands: dankzegging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewaarwording
Volgende onderwerp: oopswaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:20:34 MGT 2024