Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensfase
lewensfase [boodskap #145669] So, 23 Junie 2024 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensfase
Afbreking: le•wens•fa•se
Samestelling: lewe + -ns- + fase


Selfstandige naamwoord: lewensfase
Meervoud: lewensfases

Betekenis:
• 'n Erkenbare fase (periode/ tydperk) in die lewe van 'n mens of dier.

Gebruik:
• Ongeag jou ouderdom of lewensfase kan jy steeds op 'n ontdekkingsreis wees.

Sinoniem:
• lewenstadium

Verwant:
• lewensiklus

Vertaling:
Engels: life phase, life stage
Nederlands: levensfase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisieprogram
Volgende onderwerp: motiveringspreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:05:36 MGT 2024