Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuutmaak
nuutmaak [boodskap #145660] Sa, 22 Junie 2024 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuutmaak
Afbreking: nuut•maak
Samestelling: nuut + maak


Werkwoord: maak nuut, nuutmaak
Verlede tyd: het nuutgemaak

Betekenis:
• Om weer nuut te maak.

Gebruik:
• Laat God julle van binne af nuutmaak.

Sinoniem:
• hernuwe
• vernuwe

Vertaling:
Engels: to make new, renew
Nederlands: nieuw maken, vernieuwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poens
Volgende onderwerp: treurigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:16:23 MGT 2024