Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poens
poens [boodskap #145659] Sa, 22 Junie 2024 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poens
Afbreking: poens


Byvoeglike naamwoord: poens
Attributief: poens

Betekenis:
• Kaal, sonder horings of hare (of met baie kort hare).

Gebruik:
• Die seun se kop is poens geskeer.

Sinoniem:
• kaal

Afgelei:
• poenskop

Vertaling:
Engels: polled, bald
Nederlands: haarloos, kaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanouds
Volgende onderwerp: nuutmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 02:57:16 MGT 2024