Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanouds
vanouds [boodskap #145658] Sa, 22 Junie 2024 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vanouds
Afbreking: van•ouds
Samestelling: van + oud + -s


Bywoord: vanouds

Betekenis:
• Vanaf 'n lang tyd gelede; tradisioneel gesproke.

Gebruik:
• Die Nederlanders vanouds was hoofsaaklik 'n volk van kooplui en transporteurs.

Vertaling:
Engels: of old, since long ago
Nederlands: vanouds

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losskakel
Volgende onderwerp: poens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:03:37 MGT 2024