Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Viëtnam
Viëtnam [boodskap #145629] Do, 20 Junie 2024 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Viëtnam.
Kaart van Viëtnam.
Viëtnam se vlag.
Viëtnam se vlag.
Viëtnam
Afbreking: Vi•ët•nam


Pleknaam: Viëtnam

Betekenis:
• Land in Suidoos-Asië, begrens deur Sjina, Kambodja en Laos, amptelik die Sosialistiese Republiek Viëtnam.

Gebruik:
Viëtnam se hoofstad is Hanoi.

Afgelei:
• Viëtnamees

Vertaling:
Engels: Vietnam
Nederlands: Vietnam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Skots
Volgende onderwerp: middelweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:17:18 MGT 2024