Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immerteenwoordige
immerteenwoordige [boodskap #145583] Sa, 15 Junie 2024 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19360
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immerteenwoordig
Afbreking: im•mer•teen•woor•dig
Samestelling: immer + teenwoordig


Byvoeglike naamwoord: immerteenwoordig
Attributief: immerteenwoordige

Betekenis:
• Wat (skynbaar) altyd teenwoordig/aanwesig is.

Gebruik:
• Bakterieë is immerteenwoordig.
• Die fabriek se immerteenwoordige rookbolle hang oor die dorp.

Vertaling:
Engels: ever present
Nederlands: altijd aanwezig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nimmereindigend
Volgende onderwerp: verrys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 05:48:54 MGT 2024