Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posadres
posadres [boodskap #145568] Vr, 14 Junie 2024 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
posadres
Afbreking: pos•a•dres
Samestelling: pos + adres


Selfstandige naamwoord: posadres
Meervoud: posadresse

Betekenis:
• Adres van 'n posbus waarheen briewe en pakkies gestuur kan word.

Gebruik:
• Skryf die ontvanger se posadres voor op die koevert en die terugkeeradres agterop.

Afgelei:
• e-posadres

Vertaling:
Engels: postal address
Nederlands: postadres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misverstand
Volgende onderwerp: vanieljegeursel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:15:11 MGT 2024