Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogkontak
oogkontak [boodskap #145510] So, 09 Junie 2024 07:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogkontak
Afbreking: oog•kon•tak
Samestelling: oog + kontak


Selfstandige naamwoord: oogkontak
Meervoud:

Betekenis:
• Om iemand in die oë te kyk, 'n vorm van nie-verbale kommunikasie.

Gebruik:
• Sy wil nie met die verslonsde man op die bus praat nie en vermy oogkontak.

Vertaling:
Engels: eye contact
Nederlands: oogcontact

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kluitklaplys
Volgende onderwerp: verslons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:36:07 MGT 2024