Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kluitklaplys
kluitklaplys [boodskap #145509] Sa, 08 Junie 2024 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kluitklaplys
Afbreking: kluit•klap•lys
Samestelling: kluit + klap + lys


Selfstandige naamwoord: kluitklaplys
Meervoud: kluitklaplyste
Verkleinwoord: kluitklaplysie
Meervoud van verkleining: kluitklaplysies

Betekenis:
• Lys van dinge wat jy wil doen voordat jy doodgaan (voor die kluite op jou kis klap).

Gebruik:
• Hy het onderneem om sy oorlede broer se kluitklaplys te voltooi.

Sinoniem:
• lepellys
• emmerlys

Vertaling:
Engels: bucket list
Nederlands: verlanglijstje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toppie
Volgende onderwerp: oogkontak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 00:50:16 MGT 2024