Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordgroep
woordgroep [boodskap #145497] Sa, 08 Junie 2024 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordgroep
Afbreking: woord•groep
Samestelling: woord + groep


Selfstandige naamwoord: woordgroep
Meervoud: woordgroepe

Betekenis:
• 'n Groep woorde wat gewoonlik saam gebruik word en 'n sintaktiese eenheid vorm.

Gebruik:
• Samestellings met woordgroepe word vas (as een woord) geskryf: "Ek hou van kaas en wyn", teenoor "Ek is na 'n kaas-en-wynonthaal genooi".

Vertaling:
Engels: word group
Nederlands: woordgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootskaals
Volgende onderwerp: tiendelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:04:50 MGT 2024