Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderpornografie
kinderpornografie [boodskap #145493] Sa, 08 Junie 2024 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderpornografie
Afbreking: kin•der•por•no•gra•fie
Samestelling: kind + -er + pornografie


Selfstandige naamwoord: kinderpornografie
Meervoud:

Betekenis:
• Pornografie (erotiese materiaal) waarby minderjariges ingesluit is.

Gebruik:
Kinderpornografie is in die meeste lande onwettig, hoewel die ouderdomsperk van land tot land kan verskil.

Vertaling:
Engels: child pornography, kiddie porn
Nederlands: kinderpornografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korporasie
Volgende onderwerp: ouderdomsperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:11:07 MGT 2024