Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agste
agste [boodskap #145481] Vr, 07 Junie 2024 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agste
Afbreking: ag•ste


Rangtelwoord: agste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ag (8). Nommer ag in 'n ry of gedeel deur ag.

Gebruik:
• Sy het agste in die kompetisie geëindig.

Wisselvorm:
• agtste

Afkorting:
• 8ste
• 8e

Afgelei:
• agsteman

Vertaling:
Engels: eighth
Nederlands: achtste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skutblaar
Volgende onderwerp: taalkommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:06:00 MGT 2024