Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komiteelid
komiteelid [boodskap #145472] Do, 06 Junie 2024 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
komiteelid
Afbreking: ko•mi•tee•lid
Samestelling: komitee + lid


Selfstandige naamwoord: komiteelid
Meervoud: komiteelede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n komitee.

Gebruik:
• Enige komiteelid wat nie 'n vergadering kan bywoon nie moet 'n skriftelike verskoning indien.

Hiponiem:
• wykskomiteelid

Vertaling:
Engels: committee member
Nederlands: commissielid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manipulasie
Volgende onderwerp: konnektiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:05:37 MGT 2024