Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manipulasie
manipulasie [boodskap #145471] Do, 06 Junie 2024 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manipulasie
Afbreking: ma•ni•pu•la•sie


Selfstandige naamwoord: manipulasie
Meervoud: manipulasies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van manipuleer (om te beïnvloed, dikwels met slegte bedoeling).

Gebruik:
• Nuwe varieëteite van die plant word deur genetiese manipulasie gekweek.

Sinoniem:
• geknoei
• gekonkel
• manipulering

Vertaling:
Engels: manipulation
Nederlands: manipulatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draadloos
Volgende onderwerp: komiteelid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:01:22 MGT 2024