Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komposhoop
komposhoop [boodskap #145461] Wo, 05 Junie 2024 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
komposhoop
Afbreking: kom•pos•hoop
Samestelling: kompos + hoop


Selfstandige naamwoord: komposhoop
Meervoud: komposhope
Verkleinwoord: komposhopie
Meervoud van verkleining: komposhopies

Betekenis:
• Plek waar afval gegooi kan word sodat dit kan afbreek om kompos te vorm.

Gebruik:
• Buiten herwinning, kan jy ook 'n komposhoop in jou tuin aanlê om jou impak op die omgewing te verminder.

Vertaling:
Engels: compost heap, compost pile
Nederlands: composthoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loskoop
Volgende onderwerp: omgewingsimpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:24:48 MGT 2024