Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tesourie
tesourie [boodskap #145453] Di, 04 Junie 2024 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tesourie
Afbreking: te•sou•rie


Selfstandige naamwoord: tesourie
Meervoud: tesourieë

Betekenis:
• Plek waar die geldmiddele van die staat, 'n munisipaliteit, of ander instelling bewaar en beheer word.

Gebruik:
• Die tesourie moet eenvoudig alle luukshede uit die nasionale begroting sny.

Sinoniem:
• staatskas
• staatskoffer
• skatkamer
• skatkis

Afkorting:
• tes.

Verwant:
• tesourier

Vertaling:
Engels: treasury
Nederlands: thesaurie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: realiseer
Volgende onderwerp: ontwyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:24:27 MGT 2024