Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pitloos
pitloos [boodskap #145431] So, 02 Junie 2024 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pitloos
Afbreking: pit•loos
Samestelling: pit + -loos


Byvoeglike naamwoord: pitloos
Attributief: pitlose

Betekenis:
• Wat nie 'n pit (of pitte) het nie.

Gebruik:
• Die druiwe is pitloos.

Vertaling:
Engels: seedless
Nederlands: pitloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sultana
Volgende onderwerp: vertering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 23:18:47 MGT 2024