Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onreëlmatigheid
onreëlmatigheid [boodskap #145422] Sa, 01 Junie 2024 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onreëlmatigheid
Afbreking: on•re•ël•ma•tig•heid
Samestelling: on- + reëlmatigheid, onreëlmatig + -heid


Selfstandige naamwoord: onreëlmatigheid
Meervoud: onreëlmatighede

Betekenis:
• Die toestand of mate waarin iets onreëlmatig is (van die reëls afwyk).

Gebruik:
• Verskeie partye het op 'n hertelling van die uitslag aangedring omdat daar volgens hulle te veel onreëlmatighede ingesluip het.

Sinoniem:
• anomalie
• ongerymdheid

Vertaling:
Engels: irregularity
Nederlands: onrechtmatigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vinde
Volgende onderwerp: insluip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 23:19:56 MGT 2024