Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joga
joga [boodskap #145420] Sa, 01 Junie 2024 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Joga
Joga
joga
Afbreking: jo•ga


Selfstandige naamwoord: joga
Meervoud:

Betekenis:
• Oefeninge om 'n mens te laat ontspan en in harmonie met die wêreld te bring.

Gebruik:
Joga is nie net gesond nie, maar kan ook help met kwale soos rug-, maag- en dermprobleme, longaandoenings, slaaploosheid, hoofpyn en gespannenheid.

Afgelei:
• jogaklas
• joga-meditasie
• joga-oefeninge

Vertaling:
Engels: yoga
Nederlands: yoga

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinloos
Volgende onderwerp: vinde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 23:18:25 MGT 2024