Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdring
verdring [boodskap #145417] Sa, 01 Junie 2024 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdring
Afbreking: ver•dring
Samestelling: ver- + dring


Werkwoord: verdring
Verlede tyd: het verdring

Betekenis:
• Om iets/iemand se plek in te neem deur hulle te verdryf of uit te stoot.

Gebruik:
• Die plant se habitat is deur indringerplante verdring.

Sinoniem:
• ontsetel
• onttroon
• uitstoot
• verban
• verdryf
• verstoot
• vervang
• wegdryf

Afgelei:
• verdringer
• verdringing

Vertaling:
Engels: to push aside, oust, repress, supplant
Nederlands: verdringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: territoriaal
Volgende onderwerp: ronddra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 23:23:59 MGT 2024