Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verversingspos
verversingspos [boodskap #145404] Wo, 29 Mei 2024 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verversingspos
Afbreking: ver•ver•sings•pos
Samestelling: verversings + pos


Selfstandige naamwoord: verversingspos
Meervoud: verversingsposte
Verkleinwoord: verversingspossie
Meervoud van verkleining: verversingspossies

Betekenis:
• 'n Pos of stasie waar verversings en vars goedere bekom kan word.

Gebruik:
• Die VOC het 'n verversingspos aan die Kaap die Goeie Hoop onder leiding van Jan van Riebeeck gestig.

Vertaling:
Engels: refreshment post
Nederlands: verversingspost, opfrissingspost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalmonument
Volgende onderwerp: vryburger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 23:18:59 MGT 2024