Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verlange na Quebec (Gloudina)
Verlange na Quebec (Gloudina) [boodskap #18372] So, 18 Oktober 1998 00:00
Uhuru Guru  is tans af-lyn  Uhuru Guru
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek was bevoorreg om in Mei na Montreal te kon gaan vir besigheid. Wat 'n
heerlike ondervinding om in 'n geordende 1ste wereldse land te kon gaan, en
om in 'n stad te bly waar daar laasjaar slegs 45 moorde was. En die
misdaadsyfers is besig om steeds te daal daar - hoekom weet hulle nie!

Net jammer die weer in Montreal is so horribaal in die winter. Maar dis
hoekom almal Vancouver toe gaan, nê?
Vorige onderwerp: Re: Verlange na Quebec (Gloudina)
Volgende onderwerp: Re: Daniel Francois Malan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 23:26:06 MGT 2024