Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duie
duie [boodskap #143772] Sa, 11 November 2023 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die duie van 'n houtvat.
Die duie van 'n houtvat.
duie
Afbreking: dui•e


Selfstandige naamwoord: duig
Meervoud: duie

Betekenis:
• Een van die geboë planke/sporte aan die kant van 'n houtvat wat met hoepels in plek gehou word.

Gebruik:
• Wanneer 'n vaatjie nie gebruik word nie en begin uitdroog, krimp die duie sodat die vat later inmekaar val.

Spreekwoord:
• Dit stort in duie. [Dit misluk; raak tot niet.]

Vertaling:
Engels: stave/ plank of a barrel; pieces
Nederlands: duigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Afghanistan
Volgende onderwerp: diplomaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:43:43 MGT 2024