neëntiende [boodskap #143746] |
Vr, 10 November 2023 08:26 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19505 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neëntiende
Afbreking: ne•ën•tien•de
Rangtelwoord: neëntiende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord neëntien (19). Nommer neëntien in 'n ry of gedeel deur neëntien.
Gebruik:
• Die taak moet teen die neëntiende afgehandel wees.
Wisselvorm:
• negentiende
Afkorting:
• 19de
• 19e
Vertaling:
Engels: nineteenth
Nederlands: negentiende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|