geskenkpapier [boodskap #143709] |
So, 05 November 2023 07:24 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19505 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geskenkpapier
geskenkpapier
Afbreking: ge•skenk•pa•pier
Samestelling: geskenk + papier
Selfstandige naamwoord: geskenkpapier
Meervoud: geskenkpapiere
Verkleinwoord: geskenkpapiertjie
Meervoud van verkleining: geskenkpapiertjies
Betekenis:
• Mooi papier waarin geskenke toegedraai word.
Gebruik:
• Die kersgeskenke is netjies in rooi geskenkpapier toegedraai.
Vertaling:
Engels: wrapping paper
Nederlands: cadeaupapier, inpakpapier, geschenkpapier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|