voorneme [boodskap #143578] |
Do, 26 Oktober 2023 13:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorneme
Afbreking: voor•ne•me
Samestelling: voorneem + -e
Selfstandige naamwoord: voorneme
Meervoud: voornemens
Betekenis:
• Iets wat 'n mens beplan om te doen.
Gebruik:
• My voorneme vir die nuwe jaar is om gesonder te eet en gewig te verloor.
Sinoniem:
• bedoeling
• besluit
• intensie
• oogmerk
• opset
• plan
• resolusie
Afgelei:
• nuwejaarsvoorneme
Vertaling:
Engels: intention, resolve, resolution
Nederlands: voornemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|