lener [boodskap #143576] |
Wo, 25 Oktober 2023 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lener
Afbreking: le•ner
Samestelling: leen + -er
Selfstandige naamwoord: lener
Meervoud: leners
Betekenis:
• Iemand wat iets by iemand anders leen; ontvanger, geldnemer.
• Iemand wat iets aan iemand anders leen; uitlener, geldskieter.
Gebruik:
• Die lener moet die volle bedrag plus rente op 'n latere datum terugbetaal.
• Sjina is die grootste lener aan Afrika.
Afgelei:
• geldlener
• uitlener
Vertaling:
Engels: borrower; lender
Nederlands: lener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|