klassifiseer [boodskap #143570] |
Wo, 25 Oktober 2023 14:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klassifiseer
Afbreking: klas•si•fi•seer
Werkwoord: klassifiseer
Verlede tyd: het geklassifiseer
Betekenis:
• Om in klasse of kategorieë in te deel.
Gebruik:
• Kakiebos is as 'n indringerplant geklassifiseer.
Sinoniem:
• gradeer
• groepeer
• indeel
• klasseer
• katalogiseer
• kategoriseer
• orden
• rangskik
• sorteer
• tabuleer
• verdeel
Afgelei:
• klassifikasie
• klassifiseerder
Vertaling:
Engels: to classify, sort
Nederlands: classificeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|