lewensverwagting [boodskap #143567] |
Wo, 25 Oktober 2023 12:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensverwagting
Afbreking: le•wens•ver•wag•ting
Samestelling: lewe + -ns- + verwagting
Selfstandige naamwoord: lewensverwagting
Meervoud: lewensverwagtinge, lewensverwagtings
Betekenis:
• Die aantal jare wat 'n individu van 'n bepaalde groep na verwagting sal lewe.
Gebruik:
• 'n Hond het 'n lewensverwagting van sowat 10 tot 14 jaar.
Sinoniem:
• lewensduur
• langlewendheid
Vertaling:
Engels: life expectancy
Nederlands: levensverwachting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|