voedselproduksie [boodskap #143559] |
Sa, 21 Oktober 2023 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voedselproduksie
Afbreking: voed•sel•pro•duk•sie
Samestelling: voedsel + produksie
Selfstandige naamwoord: voedselproduksie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vervaardiging van kos/voedsel.
Gebruik:
• Die stygende insetkoste is 'n groot uitdaging vir voedselproduksie in Suid-Afrika.
Vertaling:
Engels: food production
Nederlands: voedselproductie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|