kollektegeld [boodskap #143556] |
Sa, 21 Oktober 2023 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kollektegeld
Afbreking: kol•lek•te•geld
Samestelling: kollekte + geld
Selfstandige naamwoord: kollektegeld
Meervoud: kollektegelde
Verkleinwoord: kollektegeldjie
Meervoud van verkleining: kollektegeldjies
Betekenis:
• Geld wat vir 'n bepaalde doel gekollekteer word.
Gebruik:
• Duisende rande kollektegeld is gesteel toe 'n groep gewapende mans gemeentelede wat besig was om die geld te tel oorrompel het.
Vertaling:
Engels: collection money
Nederlands: inzamelgeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|