repatrieer [boodskap #143392] |
Vr, 06 Oktober 2023 12:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
repatrieer
Afbreking: re•pa•tri•eer
Werkwoord: repatrieer
Verlede tyd: het gerepatrieer
Betekenis:
• Om na eie vaderland terug te stuur of terug te gaan.
Gebruik:
• Die onwettige immigrant is gerepatrieer.
Afgelei:
• gerepatrieerde
• repatriëring
Vertaling:
Engels: to repatriate
Nederlands: repatriëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|