persverklaring [boodskap #143387] |
Vr, 06 Oktober 2023 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
persverklaring
Afbreking: pers•ver•kla•ring
Samestelling: pers + verklaring
Selfstandige naamwoord: persverklaring
Meervoud: persverklarings
Verkleinwoord: persverklarinkie
Meervoud van verkleining: persverklarinkies
Betekenis:
• 'n Verklaring/aankondiging wat aan verslaggewers van die pers beskikbaar gestel word.
Gebruik:
• Eskom het in 'n persverklaring gesê dat die munisipaliteit hulle miljarde rande aan agterstallige elektrisiteitsfooie skuld.
Verwant:
• perskonferensie
Vertaling:
Engels: press release
Nederlands: persverklaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|