Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » priesterskap
priesterskap [boodskap #142662] So, 23 Julie 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
priesterskap
Afbreking: pries•ter•skap
Samestelling: priester + -skap


Selfstandige naamwoord: priesterskap
Meervoud: priesterskappe

Betekenis:
• Die uitoefening van die amp van 'n priester.
• Die versameling priesters van 'n bepaalde godsdiens of kultus.

Gebruik:
• Omdat Jesus vir ewig bly, beklee Hý 'n priesterskap wat nie op 'n ander oorgedra word nie. [Hebreërs 7:24]
• In 1539 het Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII) tot die priesterskap toegetree.

Afgelei:
• hoëpriesterskap

Vertaling:
Engels: priesthood
Nederlands: priesterschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanduider
Volgende onderwerp: intubeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 07:32:41 MGT 2024