Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prentjiemooi
prentjiemooi [boodskap #142234] Di, 20 Junie 2023 19:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prentjiemooi
Afbreking: pren•tjie•mooi
Samestelling: prentjie + mooi


Byvoeglike naamwoord: prentjiemooi
Attributief: prentjiemooi, prentjiemooie

Betekenis:
• Intensiewe vorm van mooi. So mooi soos 'n prentjie.

Gebruik:
• Die roete is bekend vir sy prentjiemooi uitsig oor die see.

Sinoniem:
• feetjiemooi
• popmooi
• poskaartmooi
• skilderagtig
• sprokiesmooi
• wondermooi

Vertaling:
Engels: very pretty, picture perfect
Nederlands: beeldmooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfnaak
Volgende onderwerp: begeerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:34:45 MGT 2024