Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tienerswangerskap
tienerswangerskap [boodskap #142227] Di, 20 Junie 2023 11:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tienerswangerskap
Afbreking: tien•er•swang•er•skap
Samestelling: tiener + swangerskap


Selfstandige naamwoord: tienerswangerskap
Meervoud: tienerswangerskappe

Betekenis:
• 'n Swangerskap waar die aanstaande moeder nog 'n tiener (onder 20 jaar oud) is.

Gebruik:
• Een van die vele redes hoekom tienerswangerskap ontmoedig word, is omdat dit beide die moeder en die baba se gesondheid benadeel.

Vertaling:
Engels: teenage pregnancy
Nederlands: tienerzwangerschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abnormaliteit
Volgende onderwerp: seksueel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:08:30 MGT 2024